| Modulekode | FAR 370 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Inleidende beginsels tot kliniese farmakoterapie aan die hand van toepaslike pasiëntprobleme, reseptore vir geneesmiddels; beginsels van struktuuraktiwiteitsverwantskappe; dinamiese en kinetiese beginsels om farmakologiese beginsels en kliniese terapie bymekaar uit te bring in ‘n probleemgebaseerde kurrikulum. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | BOK 280,BOK 281,BOK 283,GNK 286,GNK 288,GPS 280,IKT 200,SMO 211,SMO 281 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Farmakologie |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App